
Die adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, het die
ANC skerp aangeval en sê die party en sy liga’s is gekaap deur mense met geld.
Die Gupta-familie word verbind met die beweerde kaping van ‘n deel van die regerende party.
Makwetla sê dit is kommerwekkend dat ANC-takke finansieel beheer word.
Hy sê die ANC het hul oorgegee aan gulsigheid.
The post “Die ANC is gekaap” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.