Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Khoza onttrek as spreaker weens veiligheidredes

$
0
0

Die omstrede ANC-parlementslid, Makhosi Khoza, het haar weens veiligheidredes onttrek aan ’n geleentheid van die jeugvleuel van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party in Durban.

Volgens die sekretaris van die Young Communist ­League, Isaac Luthuli, sou Khoza die hooftoespraak gelewer het.

Oor die afgelope maande het Khoza talle dreigemente ontvang en sy is ook geïntimideer weens haar uitgesproke kritiek oor die stand van die ANC en president Jacob Zuma.

The post Khoza onttrek as spreaker weens veiligheidredes appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!