Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kluis met juweliersware, vuurwapens in veld gevind

$
0
0

Die Noord-Kaapse polisie stel nog ondersoek in nadat gemeenskapslede Woensdag in die veld naby Hotazel op ’n kluis met juweliersware, vuurwapens en ammunisie afgekom het.

Die polisie se kaptein Olebogeng Tawana sê daar was onder meer vier jaggewere, ’n haelgeweer en 350 patrone in die kluis.

Die kluis is gevind deur mense wat hout bymekaargemaak het.

The post Kluis met juweliersware, vuurwapens in veld gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!