Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 weer in hof oor Matie-student se moord

$
0
0

Vier mans wat beskuldig word van die moord op die Matie-student, die 21-jarige Hannah Cornelius, sal na verwagting weer vandag in die Stellenbosch-landdroshof verskyn.

Hulle staan tereg op aanklagte van ontvoering, verkragting en moord.

Nog aanklagte in verband met die aanranding van Cornelius se vriend, Cheslin Marsh, sal na verwagting by die beskuldigdes se aanklagte bygevoeg word.

The post 4 weer in hof oor Matie-student se moord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!