Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nòg rekeninge van Guptas gaan glo sluit

$
0
0
GUPTAS GAAN HOFDOKUMENTE INDIEN

Nòg ’n bank gaan glo die rekeninge van ondernemings van die omstrede Gupta-familie sluit.

Die koerant, The Star, berig dat werknemers van die koerant, The New Age, en die ANN7-televisiekanaal — wat albei deur die Guptas besit word — gewaarsku is dat die bank die maatskappye se rekeninge sluit.

Die bank het die Guptas glo tot einde Augustus gegee om ’n ander bank te vind.

Dit volg nadat die Registrateur van Banke bevestig het dat hy ‘n versoek van die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) ontvang het om Bank of Baroda se banklisensie te kanselleer oor sy bystand aan die Guptas.

The post Nòg rekeninge van Guptas gaan glo sluit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!