Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Pro-Agri Forum nou deel van Agri SA

$
0
0

Agri SA het aangehoudig dat Pro-Agri Forum as sy jongste korporatiewe lid is.

Agri SA sien uit daarna om met Pro-Agri Forum saam te werk en om hierdie opwindende nuwe strategiese vennootskap verder the ontwikkel.

Pro-Agri Forum, as ‘n groep kommersiële mega-boere, is ‘n leier in die landbousektor waar hulle in opkomende boere belê en hul bemagtig deur vaardigheidsontwikkeling en die deel van kennis, sê Johannes Möller, President van Agri SA.

Charl Senekal van Pro-Agri Forum sê, “Dit is vir ons opwindend om saam met Agri SA te werk en ons glo daar is nog heelwat om te leer. Ons waardeer wat Agri SA in belang van die boer doen. Nou is die tyd vir ons almal in die waardeketting om saam te werk,”

Agri SA se korporatiewe lidmaatskap bied aan lede uitstekende voordele binne die bedryf en toegang tot sentrums van uitnemendheid vir die hantering van kwessies wat verband hou met grond, natuurlike hulpbronne, arbeid, handel, veiligheid en sekuriteit en transformasie, asook toegang tot die Korporatiewe Kamer.

Agri SA bied ook toegang tot sy wye netwerk en kundigheid in die landboubedryf, oplossings vir unieke behoeftes en insigte in die agribesigheid-waardeketting as geheel.

 

The post Pro-Agri Forum nou deel van Agri SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!