Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Geweld tydens staking by Pta-dieretuin

$
0
0

Stakende werkers van die Nasionale Dieretuin in Pretoria het na bewering
vanoggend ’n werker wat nie staak nie, aangerand.

Woordvoerder Craig Allenby sê die sowat 120 werkers – almal vakbondlede – het ook ander werkers geïntimideer en verhinder om by die dieretuin in te gaan.

Sowat ’n derde van die dieretuin se personeel, waaronder diereversorgers en skoonmakers, staak sedert Saterdagmiddag oor hoër lone.

The post Geweld tydens staking by Pta-dieretuin appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!