Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Staatskaping-verslag: “Zuma se aansoek het geen kans op sukses”

$
0
0

Die openbare beskermer sê in ‘n beëdigde verklaring, wat gister by die
hooggeregshof in Pretoria ingedien is, dat pres. Jacob Zuma geen gronde het
waarop hy die voormalige openbare beskermer, Thuli Madonsela, se aanbevelings van haar verslag oor staatskaping kan aanval nie.

Volgens Busisiwe Mkhwebane het Zuma se aansoek om Madonsela se aanbevelings te hersien en ter syde te laat stel, geen kans op sukses nie.

Madonsela het in haar verslag onder meer aanbeveel dat die hoofregter ‘n regter moet aanstel om ‘n kommissie van ondersoek na staatskaping te lei.

 

The post Staatskaping-verslag: “Zuma se aansoek het geen kans op sukses” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!