
Regter C.J. van der Westhuizen sal om twaalfuur vanmiddag in die Johannesburgse hooggeregshof uitspraak lewer in die Nasionale Redakteursforum (Sanef) se dringende aansoek om ‘n interdik te verkry teen die Black First Land First-beweging, en sy leier, Andile Mngxitama.
Dit hou verband met die beweerde intimidasie en teistering van joernaliste deur die BFLF.
Die beweging het aangevoer dat Sanef geen gesag het om ‘n hofaansoek teen hom te bring nie en dat die aansoek nie dringend is nie.
The post Uitspraak oor Sanef se aansoek teen BLF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.