Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gewapende groep steel koperdraad by myn

$
0
0
Gewapende groep steel koperdraad by myn

’n Groep mans het Woensdagaand ’n myn buite Kuruman in die Noord-Kaap met vuurwapens binnegestorm en ’n aansienlike hoeveelheid koperdraad gebuit.

Die polisie se kaptein Sergio Kock sê agt veiligheidswagte van die Mamatwan-myn is met vuurwapens gedreig en in ’n vertrek toegesluit.

Niemand is nog in verband met die rooftog in hegtenis geneem nie.

The post Gewapende groep steel koperdraad by myn appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!