Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bfn se water-penarie gaan voort

$
0
0
Bfn se water-penarie gaan voort

Bloemfontein se water-penarie duur voort met die ou reservoir op Naval Hill
wat weens ouderdom honderde liters water lek, terwyl die nuwe resevoir op die koppie volgens ingeligtes in die munisipaliteit dolleeg staan.

Netwerk24 berig water vloei deur die ou reservoir se mure en gaan verlore.

Qondile Khedama, hoofbestuurder: kommunikasie van die Mangaung-metro, sê die metro volg ’n program om sy sowat 43 reservoirs te laat skoonmaak en in stand te hou.

Volgens Khedama is die nuwe resevoir glo leeg omdat dit lanklaas gereën het, en sal hy moet uitvind wanneer die ou reservoir op Naval Hill herstel gaan word.

The post Bfn se water-penarie gaan voort appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!