Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VSA teen missieltoets in Noord-Korea

$
0
0

Amerika het gewaarsku dat hy militêre mag in Noord-Korea sal gebruik indien
hy moet.

Dit volg ná Dinsdag se lansering van ‘n Noord-Koreaanse langafstand-missieltoets.

Die Amerikaanse ambassadeur, Nikki Haley, sê ‘n nuwe resolusie gaan ook by die Verenigde Nasies teen Noord-Korea ingedien word.

Sy het die missieltoets bestempel as ‘n skerp toename in militêre bedrywighede in Noord-Korea en ‘n bedreiging vir die toepassing van handelsbeperkings teen die land.

Die Amerikaanse en Japanese ministers van verdediging, Jim Mattis en Tomomi Inada, het gesê die jongste missieltoets is ‘n onaanvaarbare provokasie.

The post VSA teen missieltoets in Noord-Korea appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!