Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ICC sal uitspraak lewer oor Al Bashir-kwessie

$
0
0

Die Internasionale Strafhof sal na verwagting vandag uitspraak lewer of
Suid-Afrika die internasionale reg geskend het deur te versuim om die president van Soedan, Omar Al Bashir, op aanklagte van misdade teen die mensdom in hegtenis te neem.

Die regering het in 2015 toegelaat dat hy die land binnekom en ‘n AU-beraad in Sandton bywoon, in weerwil van ‘n internasionale lasbrief vir sy arrestasie.

Die ANC het intussen by sy nasionale beleidskonferensie in Johannesburg sy voorneme herhaal dat die land hom aan die Strafhof moet onttrek.

The post ICC sal uitspraak lewer oor Al Bashir-kwessie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!