Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Veldtog om “korrupsie uit te roei”

$
0
0
Veldtog om "korrupsie uit te roei"

Die Instituut vir Sekerheidstudies en die burgerregtegroep Corruption Watch begin vandag met ‘n veldtog oor deursigtigheid in die aanstelling van ‘n nuwe nasionale polisiekommissaris en die hoof van die Valke.

Die uitvoerende direkteur van Corruption Watch, David Lewis sê die veldtog is daarop gemik om ‘n deursigtige keuringsproses te verseker.

Hy sê die oogmerk is om korrupsie uit te roei en goeie regering te versterk.

The post Veldtog om “korrupsie uit te roei” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!