![Hof by Lindela repatriasiesentrum ingestel](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-238-150x150.png)
‘n Hof is by die Lindela repatriasiesentrum in Krugersdorp aan die Wes-Rand ingestel om sake van die sowat 1000 immigrante wat aangehou word, te verhoor.
Die konstitusionele hof het beslis dat onwettige immigrante voortaan binne 48 uur in die hof verskyn.
Uitstel is tot Vrydag verleen om die agterstallige sake aan te hoor.
The post Hof by Lindela repatriasiesentrum ingestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.