![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Police_flag-21-150x150.jpg)
‘n Seun van die pedofiel Gert van Rooyen word vir beweerde bedrog deur die polisie gesoek.
Die polisie is op soek na Gerhard van Rooyen, wat die alias Gerrit Cornelius van Rhyn gebruik.
‘n Aantal mense wat deur hom ingeloop is, het klagtes by die polisie ingedien.
The post Pedofiel se seun word gesoek oor bedrog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.