
Die departement van Binnelandse Sake het die publiek versoek om nie vandag hul kantore te besoek nie omdat hulle gesluit sal wees.
Woordvoerder David Hlabane sê dit is te wyte aan voortslepende besprekings en onderhandelings tussen die departement en vakbonde.
Hy sê die departement het ‘n beroep op die vakbondleierskap gedoen om te help dat kwessies spoedig opgelos sal word.
The post Departement se kantore gesluit vandag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.