Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Gupta e-posse benadeel die ANC”– Mantashe

$
0
0
"Gupta e-posse benadeel die ANC" - Mantashe

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het leiers van die party gekritiseer omdat hulle swyg oor aantygings van staatskaping deur die Gupta-familie.

Hy sê in ‘n verslag wat op die eerste dag van die ANC se beleidskonferensie by Nasrec in Johannesburg voorgelê is, die vlaag uitgelekte Gupta-e-posse — wat ‘n aanduiding is van die omvang van die invloed van die Gupta’s op die regering en staatsbeheerde entiteite — benadeel die ANC.

Mantashe sê diegene wat geïmpliseer word, moet betroubare verduidelikings verskaf soos wat ‘n paar reeds gedoen het, want blatante ontkenning is ongeloofwaardig in die oë van die samelewing.

Volgens News24 het Mantashe aan die media bevestig dat daar ‘n poging was om te keer dat die verslag voorgelê word.

The post “Gupta e-posse benadeel die ANC” – Mantashe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!