Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Strenger waterbeperkings vir Kaapstad

$
0
0
Strenger waterbeperkings vir Kaapstad

Nog strenger waterbeperkings is van vandag af in Kaapstad van krag.

Volgens die burgemeesterskomiteelid, Xanthea Limberg, sal verbruikers nou met minder as 87 liter water per persoon per dag moet klaarkom.

Daar word gehoop dat die jongste beperkings die daaglikse verbruik van water in die stad tot 500-miljoen liter per dag sal verminder.

The post Strenger waterbeperkings vir Kaapstad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!