
Agt renosters is die afgelope twee dae op ’n Noord-Kaapse wildplaas naby Kimberley vir hul horings gestroop.
Geen besonderhede oor die stropery is al bekend gemaak nie, maar die Valke en die provinsiale departement van omgewingsake en natuurbewaring het dit bevestig.
Ondersoekbeamptes is gisteroggend na die toneel nadat die karkasse van die renosters ontdek is.
The post 8 renosters op wildplaas gestroop appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.