Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Brand by Oos-Kaapse premier se kantoor

$
0
0
Brand by Oos-Kaapse premier se kantoor

Slegs enkele ure nadat ʼn brand gister by die kantore van die Gautengse premier, David Makhura, in die Johannesburgse middestad geblus is, het ‘n brand in die Oos-Kaapse premierskantoor in Bisho uitgebreek.

‘n Woordvoerder van die provinsiale regering, Sonwabo Mbananga, sê dit is nie duidelik wat die oorsaak van die brand was nie en dit sal deel vorm van die polisie en brandweer se ondersoek.

Niemand is in die twee brande beseer nie.

The post Brand by Oos-Kaapse premier se kantoor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!