Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bettiesbaai: Meisie (7) vermis in die see

$
0
0
Bettiesbaai: Meisie (7) vermis in die see

‘n Sewejarige meisie van Claremont in Kaapstad word vermis nadat sy gister by Bettiesbaai in die Wes-Kaap deur branders van die rotse afgeslaan is.

Volgens die stasiebevelvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut in Hermanus, Deon Langenhoven, is hulle omstreeks half-vyf van die voorval in kennis gestel en is ‘n boot van die NSRI gestuur om in ‘n onstuimige see na die meisie te soek.

Daar was egter teen gisteraand nog geen teken van haar nie.

Hy sê ’n span polisieduikers en die NSRI sal hul soektog vroeg vanoggend voortsit.

The post Bettiesbaai: Meisie (7) vermis in die see appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!