
‘n Brand het in die kantoor van die premier van Gauteng, David Makhura, in die Johannesburgse middestad uitgebreek.
Die premier se woordvoerder, Phumla Sekhonyane, sê die brandweer is op die toneel om die brand te blus.
Dit is nog nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie.
The post Gauteng premier se kantoor brand appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.