
Lede van die publiek kan nog net vandag kandidate benoem vir ‘n nuwe SAUK-raad.
Die openbare uitsaaier het tans ‘n tussentydse raad wat vir ‘n tydperk van ses maande aangestel is nadat die vorige raad in Maart ontbind is ná ‘n parlementêre ondersoek.
Die suksesvolle 12 kandidate sal deur die president aangestel word ná die finale goedkeuring deur die Nasionale Vergadering.
The post SAUK-raad: Laaste dag om kandidate te benoem appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.