Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koffiefontein-moorde wys “misdaad in land is erger”

$
0
0
Koffiefontein-moorde wys "misdaad in land is erger"

Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die koelbloedige moord vroeg gisteroggend in die polisiekantoor op Koffiefontein in die Vrystaat dui daarop dat misdaad in die land ál erger word en dat daar ‘n beleidsverandering sal moet kom om dit aan te spreek.

Woordvoerder Mienke-Mari Steytler sê die feit dat polisiebeamptes in polisiekantore aangeval en slagoffers van misdaad word, is baie ernstig en die regering behoort drasties op te tree.

Sy sê wanneer polisiemanne aangeval word, maak dit gewone mense bang, en dit blyk ook dat misdadigers dink hulle sal met enige misdaad wegkom.

The post Koffiefontein-moorde wys “misdaad in land is erger” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!