Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Een van SAUK 8, Suna Venter, oorlede

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het sy diepste meegevoel
met die familie en kollegas van die SAUK se senior regisseur, Suna Venter, betuig.

Venter is gisteroggend dood in haar woonstel in Fairlands in Johannesburg
aangetref.

Sy is onlangs met ‘n harttoestand gediagnoseer wat met stres en trauma verband hou.

Venter was een van die sogenaamde SAUK8-lede wat verlede jaar geskors is voordat die Arbeidshof beveel het dat hulle heraangestel moet word.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum se ondervoorsitter Katy Katapodis het Venter geloof omdat sy haar vir mediavryheid beywer het.

The post Een van SAUK 8, Suna Venter, oorlede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!