Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC begin vandag weer koppe stamp

$
0
0

Die ANC se vyfde beleidskonferensie begin vanoggend in Johannesburg te midde van erge verdeeldheid binne die party. Dit sal deur president Jacob Zuma geopen word.

Volgens die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sal afgevaardigdes nie toegelaat word om liedere te sing wat verdeeldheid bring nie – net liedjies oor vorige leiers soos Oliver Tambo en Nelson Mandela, asook dié oor Zuma, sal wel toegelaat word.

ANC-veterane het gister op ’n nuuskonferensie in Johannesburg gesê hulle sal nie die eerste twee dae van die vyfdaagse konferensie bywoon nie, omdat die ANC nie wil erken hy is in ’n krisis nie.

The post ANC begin vandag weer koppe stamp appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!