![Departement het reeds nie-regeringsorganisasies betaal](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-201-150x150.png)
Die Gautengse departement van gesondheid sê hy het reeds R34 miljoen aan 132 nie-regeringsorganisasies betaal nadat dié organisasies weens die laksheid van amptenare sedert April nie toelaes ontvang het nie.
‘n Woordvoerder van die department sê die betalings reeds Dinsdagaand gemaak en sal teen Vrydag in die organisasies se rekeninge verskyn.
Die LUR vir gesondheid, Gwen Ramakgopa, het nie-regeringsorganisasies om verskoning gevra vir die ellelange vertraging in die betaling van toelaes.
The post Departement het reeds nie-regeringsorganisasies betaal appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.