Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Seun (22) vermoor ma: Kry lewenslange tronkstraf

$
0
0
Seun (22) vermoor ma: Kry lewenslange tronkstraf

Die 22-jarige Pieter le Roux wat beken het dat hy sy ma die 55-jarige Francina op 27 Julie verlede jaar op Vermaaklikheid naby Riversdal in die Wes-Kaap vermoor het, is lewenslange tronkstraf opgelê.

Le Roux ook op aanklag van poging tot moord ses jaar tronkstraf gevonnis.

Die jong man wat beweer het dat sy ma hom jarelank mishandel en verkleineer het, is voornemens om teen die vonnisse te appélleer.

The post Seun (22) vermoor ma: Kry lewenslange tronkstraf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!