Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-veterane gaan beleidskonferensie boikot

$
0
0

Die ANC-veterane het bevestig dat hulle die party se beleidskonferensie wat môre in Johannesburg begin, gaan boikot omdat hulle versoeke vir ‘n aparte raadgewende konferensie afgekeur is.

Die veterane het ‘n raadgewende konferensie geëis om die krisis te bespreek wat die ANC in die gesig staar.

President Jacob Zuma, sy seun Duduzane en hulle verhouding met die Gupta-familie is tans die middelpunt van bewerings rondom staatskaping.

The post ANC-veterane gaan beleidskonferensie boikot appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!