Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA dagvaar 2 voormalige LUR’s

$
0
0

Die DA in die Wes-Kaap sê hy gaan twee voormalige provinsiale LUR’s dagvaar om ongemagtigde uitgawes van hul departemente tussen 2005 en 2009 aan die staande komitee op openbare rekeninge te veruidelik.

Die DA sê Marius Fransman, voorheen LUR van vervoer en openbare werke, en Pierre Uys, voormalige LUR van gesondheid in die Wes-Kaap, het destyds miljoene rand vir konsultasiefooie goedgekeur.

The post DA dagvaar 2 voormalige LUR’s appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!