Die burgerlike organisasie Sanco het gevra dat ‘n dringende beraad gehou word oor die land se ekonomie en werksverliese in die lig van die kamer van mynwese se kommer oor die omstrede nuwe mynbouhandves.
Die woordvoerder van Sanco, Jabu Mahlangu, sê enige vorm van disinvestering in die mynbedryf en die gepaardgaande werksverliese kan gemeenskappe destabiliseer.
The post Sanco vra vir beraad oor ekonomie, werkverliese appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.