Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Werknemer van Prasa glo deur pendelaars met klippe doodgegooi

$
0
0
Werknemer van Prasa glo deur pendelaars met klippe doodgegooi

’n Werknemer van die Passasierspoor-agentskap van Suid-Afrika (Prasa) is na bewering deur ’n groep pendelaars by die Nancefield-stasie in Soweto met klippe doodgegooi.

Nog ’n werknemer is beseer en in ’n kritieke toestand in die hospitaal.

‘n Woordvoerder van die vervoerwerkersvakbond, Satawu, Zanele Sabela, sê die twee amptenare is aangestel om pendelaars by stasies te beskerm teen misdadigers soos sakkerollers.

The post Werknemer van Prasa glo deur pendelaars met klippe doodgegooi appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!