Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tweede grondstorting tref dorp in Sjina

$
0
0
Tweede grondstorting tref dorp in Sjina

‘n Tweede grondstorting het die dorp in die suidweste van Sjina getref waar reddingswerkers nog soek na die liggame van byna ‘n honderd mense wat oor die naweek in ‘n reuse-storting onder rotse en grond begrawe is.

Volgens die Sjinese staatsradio het die jongste grondstorting die dorp Xinmo in die Sichuan-provinsie, vroeër vandag getref.

Reddingspanne is gister ontruim nadat radar verskuiwings in die berg opgevang het wat daarop gedui het dat nog ‘n rotsstorting moontlik kan volg.

The post Tweede grondstorting tref dorp in Sjina appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!