Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Zim-SA Forum beskuldig hotel van rassisme

$
0
0
Zim-SA Forum beskuldig hotel van rassisme

Die Zim-SA Forum beskuldig ‘n luukse hotel in Sandton, Johannesburg, daarvan dat daar ʼn rasse- en politieke motief agter die hotel se besluit is om die bespreking van ‘n afvaardiging van Zimbabwiese ministers op die nippertjie te kanselleer.

Die Zimbabwiese afvaardiging – waaronder die adjunk-president, Emmerson Mnangagwa – het verlede week na Suid-Afrika gereis om ʼn tweedaagse beleggerskonferensie by te woon.

Die Radisson Blu-hotel sê die bespreking is gekanselleer weens die moontlikheid van ‘n betoging.

The post Zim-SA Forum beskuldig hotel van rassisme appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!