Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Minister het weer nie opgedaag nie

$
0
0

Die minister van Binnelandse Sake, Hlengiwe Mkhize, het vandag weer nie opgedaag om voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake te verskyn nie.

Sy moes ‘n verduideliking gee oor die toekenning van burgerskap aan die Gupta-familie.

Die DA en die Vryheidsfront Plus het hulle misnoeë daaroor uitgespreek.
John Steenhuisen van die DA sê dit is tyd dat die Parlement uitvoerende amptenare aanspreeklik hou.

Intussen vergader die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge vandag in Aucklandpark in Johannesburg met die tussentydse SAUK-raad en die Spesiale Ondersoekeenheid.

Die doel van die vergadering is om die omvang van die ondersoek oor die openbare uitsaaier deur die Spesiale Ondersoekeenheid te bespreek.

Die parlement se ad hoc-komitee wat die SAUK ondersoek het, het ‘n ondersoek aanbeveel.

The post Minister het weer nie opgedaag nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!