Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VN vra hulp om kinders te red van hongerdood

$
0
0
VN vra hulp om kinders te red van hongerdood

Die Verenigde Nasies se Wêreld-voedselprogram het die Europese Unie versoek om te help om ‘n miljard dollar in te samel wat oor die volgende paar maande nodig sal wees om honderde duisende kinders in vier Afrikalande van ‘n hongerdood te red.

Die direkteur van die agentskap, David Beasley, sê 20 miljoen mense is op die randjie van hongersnood in Jemen, Suid-Soedan, Somalië en Nigerië.

5,7 miljoen van hulle is kinders wat ondervoed is.

Volgens Beasley is dit die ergste humanitêre krisis sedert 1945.

The post VN vra hulp om kinders te red van hongerdood appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!