
Die pragtige Steinway-klavier in die Bloemfontein Stadsaal wat in 1936 uit Duitsland ingevoer is, speel steeds musiek ten spuite van die feit dat dit skade opgedoen het in verlede week se brand deur munisipale werkers.
’n Ingeligte van die Mangaung-metro se brandweer het aan Netwerk24 gesê die klavier was in ’n aangrensende kamer geberg.
Dr. Jan Beukes van die departement musiek aan die Universiteit van die Vrystaat skat dat Steinway-klaviere miljoene rande kan beloop.
Die wêreldbekende pianis Arthur Rubinstein het in 1939 in die Bloemfonteinse stadsaal op dié klavier ’n uitvoering gegee.
The post Stadsaal-brand: Steinway-klavier van 1936 speel nog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.