Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Withuis vermoed Siriese president beplan aanval op VSA

$
0
0
Withuis glo Siriese president beplan aanval op VSA

Die Withuis in die VSA sê die Siriese president, Basjar al-Assad, is
vermoedelik besig om gereed te maak vir ‘n aanval met chemiese wapens wat tot massamoorde van burgerlikes sal lei.

Die VSA waarsku dat indien dit waar is, die Siriese regering ‘n duur prys sal betaal as hy met die planne voortgaan.

Washington het in reaksie ‘n lugaanval op ‘n Siriese lugmagbasis uitgevoer.

Al-Assad het egter die bewerings ten sterkste ontken en sê sy regering het alle chemiese wapens in 2013 oorhandig ingevolge ‘n ooreenkoms wat deur Rusland bemiddel is om militêre optrede deur die VSA te verhoed.

The post Withuis vermoed Siriese president beplan aanval op VSA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!