Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tweede uitbreking van voëlgriep in Mpumalanga

$
0
0
Tweede uitbreking van voëlgriep in Mpumalanga

Die departement van Landbou het bevestig dat ’n tweede uitbreking van
voëlgriep by Standerton in Mpumalanga aangemeld is.

Dit volg nadat die land se grootste pluimveeprodusent, Astral, verlede week bekend gemaak het dat die hoogs aansteeklike H5N8-virus by een van sy teelplase in die distrik Villiers in die Vrystaat uitgebreek het.

Dit het daartoe gelei dat die departement ’n landwye verbod op die verkoop van lêhenne as slaghoenders geplaas het.

The post Tweede uitbreking van voëlgriep in Mpumalanga appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!