Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nog strenger waterbeperkings vir Kaapstad

$
0
0
Nog strenger waterbeperkings vir Kaapstad

Die Stad Kaapstad gaan nog strenger waterbeperkings instel en inwoners sal
gesamentlik nog 100-miljoen liter water per dag moet bespaar.

Die Burger berig dat inwoners gesamentlik net 500-miljoen liter water per dag sal mag gebruik.

Die gemiddelde damvlakke van Kaapstad se opgaardamme vir drinkwater was gister 24,5% teenoor 23,1% verlede Maandag.

Kapenaars het die afgelope week egter steeds daagliks gesamentlik 630-miljoen liter water verbruik, ondanks die teiken van 600-miljoen liter.

The post Nog strenger waterbeperkings vir Kaapstad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!