Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“SA kort die regte leierskap”

$
0
0
"SA kort die regte leierskap"

Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet fundamenteel tot
voordeel van almal verander word.

Hy het op die staatsdiensvakbond Nehawu se 11de nasionale kongres in Boksburg gesê met die ANC se beleidskonferensie wat later die week begin, is dit belangrik dat daar besin word oor wat in die verlede suksesvol was en wat nie.

Ramaphosa het gesê onder die huidige baie moeilike ekonomiese omstandighede is fundamentele ekonomiese hervorming nodig.

Hy het gesê sonder die regte leierskap is alles egter verlore.

The post “SA kort die regte leierskap” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!