![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-MAANDAG-67-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
Betroubare Huiswerkster wat al 6 jaar by my werksaam is, soek nog werk vir ‘n Dinsdag en of Woensdag. Sy is baie betroubaar,
Gebruik haar eie insiatief. U kan my kontak vir ‘n verwysing by 084 4097 017.
Soek werk as faktotum , het 17 jaar ondervinding as tereinbestuuder en faktotum by kompleks van 115 eenhede . Het ook 35 jaar geboer en is handvaardig.
Oubaas v Niekerk
072 141 2335
Midag is op soek na persone wat internet by huise instaleer asb
Groete
Nadie 0827002098
Maria soek asb huis werk, enige werk. Skakel 061 798 1699
Yvonne soek asb werk as bediende. Skakel haar asb 071 614 0640
Goeie dag ek soek graag werk ek het die volgende ondervinding: kassier, supervisor, cash office, stock controller, admin en kleuterskool hulp assistant. Skakel 062 239 9862
_________________________________________________________________________________
VERKOPE
2 Tekoop ENKELBED KLAPPERHAAR MATRAS R100 ona 0797226216
Afdeling 2 koop en verkoop ek het n stel kombuis mengkrane vir 250 rand ook 60 oudtydse boeremusiek plate vir 400 rand dan 7 baie mooi poppe vir 300 rand kontak nr 0834799649 baie dankie
KOOP EN VERKOOP AFD 2 LG AUTO BOLAAI WASMASJIEN l4 KG TURBO DRUM PUIK SOOS NUUT R4000 SKAKEL 072 659 2l75
Koop en verkoop Afdeling 2 Ek het n baie mooi hondehok vir medium grootte hondjies te koop vir R350. Het R550 vir hom betaal. Kontak Morne by 0844003948
Goeie dag. Rally tent volledig met pale vir Sprite Musketeer Karavaan. Prys R 2000.00 Kontak Tel. O78 0592 505. Baie dankie
1 tuimedroer 1000 rand 106 yster ritsluiters of zips vir 300 rand Sally 0722172079 / O51 4225325
_______________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ‘n hangkas met hang en pakplek, asook matte was miskien uitgehaal is vir die lê van teëls. Skakel Kotie 072 990 4077
Ek is opsoek na ‘n ou baba camping kot wat iemand nie meer benodig nie. Skakel 064 755 3772
Koop & verkoop Ek is opsoek na generator van 950 tot 2500 Watt Tel 082 787 6901
ek soek Gans Mannetjie Kalkoene en Makoue skakel Martjie 0827732401
Ek is op soek na ‘n goeie werkende asbes verwarmer om te koop.
Kontak 084 85 444 92
KOM ONS RUIL Opsoek na voelhok vir African Grey Skakel Arnel 0728185381
Klein motor gesoek. Prysklas R40-50000 kontant. Skakel Hannes 0835231915
The post Koop en Verkoop – 26 Junie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.