Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA wil toegevoeg word aan Molefe-saak

$
0
0

Die DA gaan vandag die Arbeidshof in Johannesburg vra dat hy toegevoeg word as belanghebbende party tot die Brian Molefe-saak.

Molefe — voormalige bestuurshoof van Eskom — gaan in die Arbeidshof aanvoer dat hy onregmatig afgedank is.

Die voorsitter van die DA se federale uitvoerende raad, James Selfe, sê Molefe hoop om met sy Arbeidshofsaak ‘n groot finansiële skikking te bereik.

The post DA wil toegevoeg word aan Molefe-saak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!