Brandstigting word vermoed nadat ‘n brand in die vroeë oggendure by die Macassar-polisiekantoor buite Kaapstad uitgebreek het.
Die woordvoerder van die stad se brand- en reddingsdienste, Theo Layne, sê die brand is kort ná middernag aangemeld.
Hy sê alle aangehoudenes is veilig verwyder en daar was geen ongevalle nie.
The post BRAND BY MACASSAR-POLISIEKANTOOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.