Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mogajane se aanstelling verwelkom

$
0
0
Mogajane se aanstelling verwelkom

Die besturende direkteur van die Bankvereniging van Suid-Afrika, Cas Coovadia, het die aanstelling van Dondo Mogajane as direkteur-generaal van Finansies verwelkom.

Mogajane, wat sedert 1999 by die Nasionale Tesourie werk en sedert middel Mei as direkteur-generaal waargeneem het, volg Lungisa Fuzile op wat einde Mei uitgetree het.

Coovadia sê dit dui op stabiliteit van die tesourie en die kan plaaslike en internasionale vertroue in Suid-Afrika bevorder.

The post Mogajane se aanstelling verwelkom appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!