![Die Britse verkiesingsuitslae](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-63-150x150.png)
Die jongste nuus oor die Britse verkiesingsuitslae is dat die Konserwatiewe
Party van die eerste minister, Theresa May, elf setels verloor het.
Die Arbeidersparty van Jeremy Corbyn het 28 nuwe setels gewen.
Die getal setels staan tans op 312 vir die Konserwatiewes en 259 vir die Arbeiders.
Die finale uitslag sal na verwagting teen vanmiddag bekend gemaak word.
The post Die Britse verkiesingsuitslae appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.