Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Verkoolde liggame gevind: 6 in hof

$
0
0
Verkoolde liggame gevind: 6 in hof

Ses verdagtes sal na verwagting vandag in die Johannesburg-landdroshof
verskyn in verband met die moord op drie lede van ‘n gesin van Northcliff wie se vasgebinde en verkoolde liggame vroeër die week in ‘n veld in Centurion gevind is.

Die ses word deur aanklagte van moord, ontvoering, huisroof, die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ‘n gesteelde voertuig, asook eiendom, in die gesig gestaar.

Polisiewoordvoerder Kay Makhubela sê die ses is Woensdagaand in hegtenis geneem vir die moorde op die 57-jarige Gregory Naidoo, sy 51-jarige vrou, Melanie, en hul 23-jarige dogter, Rakiel.

The post Verkoolde liggame gevind: 6 in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!