
’n Nuwe getuie het na vore gekom in die ondersoek na die skietvoorval op die
oudSpringbok-rugbyspeler Johan Goosen se plaas naby Aliwal-Noord.
Netwerk24 berig Goosen het sy vriend Armandt Stoman in Januarie per ongeluk met ’n jaggeweer in die enkel geskiet.
Stoman het ’n operasie ondergaan en die polisie het eers in Maart sy verklaring oor die voorval geneem ná sy mediese behandeling.
Na aanleiding van verskeie getuies se verklarings is die klag verander van poging tot moord na die nalatige afvuur van ’n vuurwapen.
The post Goosen-skietsaak: Klag verander appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.