Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Skok-syfers oor SA-moorde

$
0
0

Byna ’n halfmiljoen Suid-Afrikaners is sedert 1994 vermoor.

Netwerk24 berig hoewel die getal moorde per jaar sedertdien afgeneem het, is daar steeds ’n groter kans dat iemand hier vermoor kan word as in lande wat onder terreur deurloop.

Die Instituut vir Rasseverhoudinge het vandeesweek sy verslag uitgereik waarin misdaadsyfers van die afgelope 20 jaar vergelyk is. Daar was 34 moorde per 100-duisend mense in die afgelope boekjaar.

The post Skok-syfers oor SA-moorde appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!